Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vingerleklekker
vingerleklekker [boodskap #152792] Ma., 07 September 2026 17:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26521
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
vingerleklekker
Afbreking: vin•ger•lek•lek•ker
Samestelling: vinger + lek + lekker


Byvoeglike naamwoord: vingerleklekker
Attributief: vingerleklekker

Betekenis:
• Intensiewe vorm van lekker: baie lekker; so lekker dat 'n mens jou vingers wil aflek.

Gebruik:
• Die gebraaide hoender was vingerleklekker.

Sinoniem:
• lipleklekker
• smaaklik
• smullekker
• vreklekker
• watertandlekker

Antoniem:
• onsmaaklik
• sleg

Vertaling:
Engels: finger-licking good, delicious
Nederlands: om je vingers bij af te likken, heerlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: smullekker
Volgende onderwerp: watertandlekker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Sep. 16 16:28:20 UTC 2026