| smullekker [boodskap #152791] |
Ma., 07 September 2026 17:45 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26489 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
smullekker
Afbreking: smul•lek•ker
Samestelling: smul + lekker
Byvoeglike naamwoord: smullekker
Attributief: smullekker
Betekenis:
• Intensiewe vorm van lekker: wat baie lekker proe; met 'n lekker smaak.
Gebruik:
• Die koek is smullekker.
Sinoniem:
• heerlik
• lipleklekker
• smaaklik
• vingerleklekker
• vreklekker
• watertandlekker
Antoniem:
• onsmaaklik
• sleg
Vertaling:
Engels: delicious, scrumptious
Nederlands: heerlijk, verrukkelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 08 September 2026 06:37] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|