| doodkwaad [boodskap #152790] |
Ma., 07 September 2026 17:39 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26404 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
doodkwaad
Afbreking: dood•kwaad
Samestelling: dood + kwaad
Bywoord: doodkwaad
Attributief: doodkwaai
Betekenis:
• Intensiewe vorm van kwaad: baie kwaad; die hoenders in.
Gebruik:
• Sy was doodkwaad toe sy uitvind dat hy vir haar gejok het.
Sinoniem:
• briesend
• kokend
• rasend
• siedend
• smoorkwaad
• woedend
Antoniem:
• doodkalm
• rustig
Vertaling:
Engels: furious, extremely angry
Nederlands: woedend, razend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|