| nanometer [boodskap #152721] |
Sa., 29 Augustus 2026 12:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26311 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
nanometer
Afbreking: na•no•me•ter
Samestelling: nano- + meter
Selfstandige naamwoord: nanometer
Meervoud: nanometers
Betekenis:
• Eenheid van lengte gelyk is aan 'n miljardste van 'n meter of 0,000.001 millimeter.
Gebruik:
• Die deursnee van die virus is om en by 120 nanometer.
Afgelei:
• nanometertegnologie
Afkorting:
• nm
Vertaling:
Engels: nanometre, nanometer
Nederlands: nanometer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|