| twyfelaar [boodskap #152026] |
So., 28 Junie 2026 09:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25692 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
twyfelaar
Afbreking: twy•fe•laar
Samestelling: twyfel + -aar
Selfstandige naamwoord: twyfelaar
Meervoud: twyfelaars
Betekenis:
• Iemand wat onseker is en oor iets twyfel.
Gebruik:
• Die twyfelaars kan gerus die woord in 'n woordeboek opsoek.
Sinoniem:
• ongelowige
• sinikus
• skeptikus
• weifelaar
Antoniem:
• oortuigde persoon
Vertaling:
Engels: sceptic, doubter
Nederlands: twijfelaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|