| skyfwerp [boodskap #152025] |
So., 28 Junie 2026 09:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25692 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Skyfwerp
skyfwerp
Afbreking: skyf•werp
Samestelling: skyf + werp
Selfstandige naamwoord: skyfwerp
Meervoud: skyfwerpe
Betekenis:
• 'n Velditem in atletiek waarin 'n swaar skyf (die diskus) so ver as moontlik gegooi word.
• Die handeling om so 'n skyf te slinger.
Gebruik:
• Hy het 'n silwer medalje in skyfwerp gewen.
• Elke atleet kry drie skyfwerpe.
Sinoniem:
• diskusgooi
• skyfgooi
Afgelei:
• skyfwerper
Vertaling:
Engels: discus throw
Nederlands: discuswerpen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|