Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloedjie
bloedjie [boodskap #152027] So., 28 Junie 2026 09:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25691
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bloedjie
Afbreking: bloed•jie
Samestelling: bloed + -jie


Selfstandige naamwoord: bloedjie
Meervoud: bloedjies

Betekenis:
• 'n Jong, hulpelose persoon.

Gebruik:
• Elke ouer dink sy arme bloedjie is die beste.

Sinoniem:
• kindjie
• kleintjie
• suigeling
• telg

Vertaling:
Engels: little one, poor thing
Nederlands: kleintje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: twyfelaar
Volgende onderwerp: uitskieter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 03 00:18:03 UTC 2026