Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » begrensing
begrensing [boodskap #151955] Sa., 20 Junie 2026 18:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25692
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
begrensing
Afbreking: be•grens•ing
Samestelling: begrens + -ing


Selfstandige naamwoord: begrensing
Meervoud: begrensinge, begrensings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van begrens; die stel van perke of grense.

Gebruik:
• Daar is nie sekerheid oor die presiese begrensing van die Karoo nie.

Sinoniem:
• afbakening
• afperking
• beperking
• grensstelling

Vertaling:
Engels: delimitation, termination, limitation, restriction
Nederlands: begrenzing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veronregting
Volgende onderwerp: vervloekte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 03 09:20:00 UTC 2026