| vervloekte [boodskap #151956] |
Sa., 20 Junie 2026 19:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25692 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vervloekte
Afbreking: ver•vloek•te
Samestelling: vervloek + -te
Selfstandige naamwoord: vervloekte
Meervoud: vervloektes
Betekenis:
• 'n Persoon wat vervloek is; iemand wat onder 'n vloek staan of verdoem is.
Gebruik:
• Gaan weg van My af, julle vervloektes. [Matteus 25:41]
Sinoniem:
• uitgeworpene
• verdoemde
Antoniem:
• geseënde
Vertaling:
Engels: ursed person, accursed one
Nederlands: vervloekte
Byvoeglike naamwoord: vervloek
Attributief: vervloekte
Betekenis:
• Attributiewe vorm van vervloek; waarteen slegte gevoelens gekoester word.
Gebruik:
• Talle het in die vervloekte oorlog gesneuwel.
Vertaling:
Engels: cursed, damned
Nederlands: vervloekte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|