| veronregting [boodskap #151954] |
Sa., 20 Junie 2026 17:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25771 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veronregting
Afbreking: ver•on•reg•ting
Samestelling: veronreg(t) + ing
Selfstandige naamwoord: veronregting
Meervoud: veronregtinge, veronregtings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van veronreg; iets wat onregverdig of onbillik is.
Gebruik:
• Vir hoe lank moet ons die veronregting verduur?
Wisselvorm:
• verontregting
Sinoniem:
• onbillikheid
• onderdrukking
• onregverdigheid
Vertaling:
Engels: injustice, unfair treatment, oppression
Nederlands: onrecht, onrechtvaardigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|