Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » valsheid
valsheid [boodskap #151941] Sa., 20 Junie 2026 09:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25719
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
valsheid
Afbreking: vals•heid
Samestelling: vals + -heid


Selfstandige naamwoord: valsheid
Meervoud: valsheide

Betekenis:
• Die toestand of mate van vals wees. Oneerlik en bedrieglik, of in musiek, verkeerd gestem.

Gebruik:
• Maar Jesus het deur hulle valsheid gesien en vir hulle gesê: "Huigelaars! Waarom stel julle vir My 'n strik?" [Matteus 22:18]

Sinoniem:
• bedrieglikheid
• dubbelhartigheid
• geveinsdheid
• huigelary
• oneerlikheid
• onegtheid
• onopregtheid
• skynheiligheid

Antoniem:
• eerlikheid
• opregtheid
• waarheid

Vertaling:
Engels: falseness, untruthfulness, dishonesty, deceitfulness
Nederlands: valsheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: smeekgebed
Volgende onderwerp: onderwysing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jul. 05 15:59:53 UTC 2026