| smeekgebed [boodskap #151940] |
Sa., 20 Junie 2026 08:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25719 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
smeekgebed
Afbreking: smeek•ge•bed
Samestelling: smeek + gebed
Selfstandige naamwoord: smeekgebed
Meervoud: smeekgebede
Betekenis:
• 'n Gebed waarin iets smekend (of pleitend) versoek word.
Gebruik:
• Luister tog na my smeekgebed, red my volgens u belofte. [Psalms 119:170]
Sinoniem:
• pleitgebed
Vertaling:
Engels: supplication, humble prayer, plea
Nederlands: smeekgebed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|