| onderwysing [boodskap #151942] |
Sa., 20 Junie 2026 09:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25691 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onderwysing
Afbreking: on•der•wy•sing
Samestelling: onderwys + -ing
Selfstandige naamwoord: onderwysing
Meervoud: onderwysinge, onderwysings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van onderwys; die oordrag van kennis, of die inligting wat oorgedra is.
Gebruik:
• My seun, vergeet my onderwysing nie, en laat jou hart my gebooie bewaar. [Spreuke 3:1]
Sinoniem:
• instruksie
• onderrigting
• opleiding
• opvoeding
• skoling
• voorligting
Vertaling:
Engels: teaching, education, instruction
Nederlands: onderwijzing
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|