Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » limitasie
limitasie [boodskap #151931] Vr., 19 Junie 2026 16:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25691
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
limitasie
Afbreking: li•mi•ta•sie
Samestelling: limiteer + -asie


Selfstandige naamwoord: limitasie
Meervoud: limitasies

Betekenis:
• 'n Perk of limiet wat op iets geplaas is; die toestand van beperk wees.

Gebruik:
• Die sagteware het 'n ernstige limitasie.
• Optiese illusies demonstreer die limitasies van die mens se visuele persepsie.

Sinoniem:
• begrensing
• beperking
• restriksie

Antoniem:
• vryheid

Vertaling:
Engels: limitation, constraint
Nederlands: limitatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: visenteer
Volgende onderwerp: kosteberaming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 03 00:18:05 UTC 2026