Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kosteberaming
kosteberaming [boodskap #151932] Vr., 19 Junie 2026 16:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25771
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kosteberaming
Afbreking: kos•te•be•ra•ming
Samestelling: koste + beraming


Selfstandige naamwoord: kosteberaming
Meervoud: kosteberamings

Betekenis:
• 'n Skatting van hoeveel iets gaan kos.

Gebruik:
• 'n Kosteberaming moet gemaak word voordat die projek gefinansier kan word.

Sinoniem:
• kosteskatting

Vertaling:
Engels: cost estimate
Nederlands: kostenraming

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: limitasie
Volgende onderwerp: groeiwyse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jul. 12 08:23:57 UTC 2026