Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » visenteer
visenteer [boodskap #151930] Vr., 19 Junie 2026 14:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25752
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
visenteer
Afbreking: vis•en•teer


Werkwoord: visenteer
Verlede tyd: het gevisenteer

Betekenis:
• Om iets of iemand te deursoek of te ondersoek.

Gebruik:
• Die polisie het die verdagte gevisenteer en 'n vuurwapen by hom gevind.

Sinoniem:
• deursoek
• inspekteer
• ondersoek

Afgelei:
• visenteerbeampte
• visenteerbrief
• visenteermes
• visenteerder
• visenteeryster
• visentering

Vertaling:
Engels: to search, inspect
Nederlands: visiteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onblusbaar
Volgende onderwerp: limitasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 09 09:16:14 UTC 2026