Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitruil
uitruil [boodskap #146676] Ma., 14 Oktober 2024 07:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24100
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitruil
Afbreking: uit•ruil
Samestelling: uit + ruil


Werkwoord: ruil uit, uitruil
Verlede tyd: het uitgeruil
Teenwoordige deelwoord: uitruilend, uitruilende
Verlede deelwoord: uitgeruilde

Betekenis:
• Om tussen mekaar te ruil. Die een ding vir 'n ander te wissel.

Gebruik:
• Die vrouens ruil resepte uit.
• Hulle het telefoonnommers uitgeruil.

Sinoniem:
• omruil
• omwissel
• ruil
• uitwissel
• verruil
• vervang
• verwissel
• wissel

Afgelei:
• uitruilbaar
• uitruiler
• uitruiling
• uitruilskema
• uitruilstudent

Vertaling:
Engels: to exchange, swap
Nederlands: uitruilen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 06 Desember 2025 11:23]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: uitruilstudent
Volgende onderwerp: seemonster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 07 21:47:34 UTC 2025