Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terugvlug
terugvlug [boodskap #144617] So, 11 Februarie 2024 10:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18896
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
terugvlug
Afbreking: te•rug•vlug
Samestelling: terug + vlug


Selfstandige naamwoord: terugvlug
Meervoud: terugvlugte
Verkleinwoord: terugvluggie
Meervoud van verkleining: terugvluggies

Betekenis:
• Die reis per vliegtuig terug na die oorspronklike punt van vertrek.

Gebruik:
• Ons het so lekker vakansie gehou dat ons die terugvlug met 'n week uitgestel het.

Sinoniem:
• retoervlug

Vertaling:
Engels: return flight
Nederlands: terugvlucht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gesel
Volgende onderwerp: kragman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 21:47:13 MGT 2024