Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kragman
kragman [boodskap #144618] So, 11 Februarie 2024 16:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18894
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kragman
Afbreking: krag•man
Samestelling: krag + man


Selfstandige naamwoord: kragman
Meervoud: kragmanne
Verkleinwoord: kragmannetjie
Meervoud van verkleining: kragmannetjies

Betekenis:
• 'n Man met buitengewone krag.

Gebruik:
• Trompie het 'n advertensie gelees waarin 'n kragman sê dat sy spierboukursus mans help om deur meisies bewonder en vyande gevrees te word.

Sinoniem:
• kragapie
• liggaamsbouer
• spiertier
• sterkman

Vertaling:
Engels: strongman
Nederlands: sterke man

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugvlug
Volgende onderwerp: impuls
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 15:27:21 MGT 2024