Tuis » Taal » Woordeboek » ooreenstem
ooreenstem [boodskap #144410] |
Mon, 15 January 2024 16:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21035 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ooreenstem
Afbreking: oor•een•stem
Samestelling: ooreen + stem
Werkwoord: stem ooreen, ooreenstem
Verlede tyd: het ooreengestem
Betekenis:
• Om dieselfde as iets of iemand anders te wees; 'n gelykenis vertoon.
Gebruik:
• Jou opstel stem woordeliks ooreen met jou maatjie s'n.
Sinoniem:
• akkordeer
• klop
• konformeer
• ooreenkom
• pas
• saamstem
• saamval
• strook
Afgelei:
• ooreenstemmend
• ooreenstemming
Vertaling:
Engels: to correspond to, agree, coincide, concur
Nederlands: overeenstemmen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Tue Jan 14 14:53:05 UTC 2025
|