Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dehidrasie
dehidrasie [boodskap #144409] Ma, 15 Januarie 2024 16:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dehidrasie
Afbreking: de•hi•dra•sie
Samestelling: de- + hidrasie


Selfstandige naamwoord: dehidrasie
Meervoud:

Betekenis:
• Die verwydering van water; onttrekking van vog.

Gebruik:
• Cholera veroorsaak diarree en dehidrasie en kan binne ure dodelik wees indien dit nie behandel word nie.

Sinoniem:
• ontwatering
• uitdroging
• wateronttrekking

Antoniem:
• hidrasie

Vertaling:
Engels: dehydration
Nederlands: dehydratie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoofoplossing
Volgende onderwerp: ooreenstem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 12:15:30 MGT 2024