Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoofoplossing
hoofoplossing [boodskap #144408] Ma, 15 Januarie 2024 16:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoofoplossing
Afbreking: hoof•op•los•sing
Samestelling: hoof + oplossing


Selfstandige naamwoord: hoofoplossing
Meervoud: hoofoplossings

Betekenis:
• Die grootste en beste oplossing vir 'n probleem.

Gebruik:
• Die hoofoplossing vir die vermorsing van die vrugte is om dit in te lê en uit te voer.

Vertaling:
Engels: main solution, principal solution
Nederlands: belangrijkste oplossing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: disfunksioneel
Volgende onderwerp: dehidrasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 18:46:43 MGT 2024