Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Swede
Swede [boodskap #140013] Wo, 17 Augustus 2022 12:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Swede
Afbreking: Swe•de


Pleknaam: Swede

Betekenis:
• 'n Land in die noorde van Europa wat aan Noorweë en Finland grens, amptelik die Koninkryk Swede.
• Die mense van hierdie Skandinawiese land.

Gebruik:
Swede se hoofstad en grootste stad is Stockholm.
• Die Swede wat in Swede woon praat Sweeds.

Verwant:
• Sweed
• Sweeds

Vertaling:
Engels: Sweden
Nederlands: Zweden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Noorweë
Volgende onderwerp: Finland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 11:29:12 MGT 2024