Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Finland
Finland [boodskap #140014] Wo, 17 Augustus 2022 12:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Finland.
Kaart van Finland.
Vlag van Finland.
Vlag van Finland.
Finland
Afbreking: Fin•land


Pleknaam: Finland

Betekenis:
• 'n Land in die noorde van Europa wat aan Noorweë, Swede en Rusland grens, amptelik die Republiek Finland.

Gebruik:
Finland se hoofstad en grootste stad is Helsinki.
• Die Finne wat in Finland bly praat Fins.

Afkorting:
• Fin.

Verwant:
• Fin
• Finland
• Fins

Vertaling:
Engels: Finland
Nederlands: Finland

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Swede
Volgende onderwerp: eerstens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 02:05:35 MGT 2024