Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Noorweë
Noorweë [boodskap #140012] Wo, 17 Augustus 2022 12:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18802
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Noorweë is in groen aangedui.
Noorweë is in groen aangedui.
Noorweë
Afbreking: Noor•we•ë


Pleknaam: Noorweë

Betekenis:
• 'n Land in die noorde van Europa op die Skandinawiese skiereiland wat aan Swede, Finland en Rusland grens, amptelik die Koninkryk Noorweë.

Gebruik:
• Die Noorweërs wat in Noorweë bly praat Noors of Noorweegs.

Verwant:
• Noors
• Noorweegs
• Noorweër

Vertaling:
Engels: Norway
Nederlands: Noorwegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selfdood
Volgende onderwerp: Swede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 00:28:17 MGT 2024