| Swede [boodskap #140013] |
Wo., 17 Augustus 2022 12:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Swede
Afbreking: Swe•de
Pleknaam: Swede
Betekenis:
• 'n Land in die noorde van Europa wat aan Noorweë en Finland grens, amptelik die Koninkryk Swede.
• Die mense van hierdie Skandinawiese land.
Gebruik:
• Swede se hoofstad en grootste stad is Stockholm.
• Die Swede wat in Swede woon praat Sweeds.
Verwant:
• Sweed
• Sweeds
Vertaling:
Engels: Sweden
Nederlands: Zweden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|