Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » herfs
herfs [boodskap #139845] So, 31 Julie 2022 21:19
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
ek stap deur die tuin
soos elke ander dag
om na die plante
en die uitleg te kyk
terwyl blomme en blare
van verskillende kleure op die grasperk en in die beddings val

en dan dring dit tot my deur
dat ek eintlik na een van God se lewende skilderye kyk
Vorige onderwerp: hello herfs
Volgende onderwerp: rou seer, rou stukkend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 17:06:30 MGT 2024