Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » hello herfs
hello herfs [boodskap #139844] So, 31 Julie 2022 21:18
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
soos die skoenlapper wat uit die papie ontvou
om sy lewensreis
in die planteparadys
te begin

voel ek vandag ook nuut en skoon en vars
en baie opgewonde
oor al die geleenthede wat ek elke stonde
sal kan ontgin

want die eerste herfsbui het geval
Vorige onderwerp: afrikaans - sterwende taal
Volgende onderwerp: herfs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 05:16:34 MGT 2024