Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » wanneer wil vergaan
wanneer wil vergaan [boodskap #139840] So, 31 Julie 2022 19:34
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
wanneer ‘n doofstom kind opgewek ‘n storie aan ‘n horende vertel
is dit wil

wanneer ‘n blinde kind trots die woorde uiter waaroor hy met sy vingers streel
is dit wil

wanneer ‘n beenlose man knersend die wedloop in sy rolstoel aflê
is dit wil

wanneer wil vergaan
o God, gee krag
Vorige onderwerp: my land - suid-afrika
Volgende onderwerp: afrikaans - sterwende taal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 10:01:54 MGT 2024