Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huppel
huppel [boodskap #139403] Vr., 13 Mei 2022 20:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24212
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
huppel
Afbreking: hup•pel


Werkwoord: huppel
Verlede tyd: het gehuppel
Teenwoordige deelwoord: huppelend, huppelende

Betekenis:
• Om rond te beweeg deur herhaaldelik te hop of te spring, dikwels as uiting van blydskap of lewenslus.

Gebruik:
• Hy huppel oor die berge, hy wip oor die heuwels. [Hooglied 2:8]

Hiponiem:
• aanhuppel
• voorthuppel

Afgelei:
• huppelbeweging
• huppeldraf
• huppeldans
• huppelgang
• huppelpas
• huppeling

Vertaling:
Engels: to skip, hop, frisk, gambol
Nederlands: huppelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hop
Volgende onderwerp: vryval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 00:58:18 UTC 2025