Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Hongaar
Hongaar [boodskap #139381] Di, 10 Mei 2022 08:57
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Hongaar
Afbreking: Hon•gaar


Selfstandige naamwoord: Hongaar
Meervoud: Hongare
Verkleinwoord: Hongaartjie
Meervoud van verkleining: Hongaartjies

Betekenis:
• Inwoner of burger van Hongarye, 'n land in Europa.

Gebruik:
• Hy is met 'n Hongaar getroud.

Verwant:
• Hongaars
• Hongarye

Vertaling:
Engels: Hungarian
Nederlands: Hongaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vooruitgedateer
Volgende onderwerp: vrolikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 11:14:59 MGT 2024