Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrolikheid
vrolikheid [boodskap #139383] Di, 10 Mei 2022 13:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vrolikheid
Afbreking: vro•lik•heid
Samestelling: vrolik + -heid


Selfstandige naamwoord: vrolikheid
Meervoud: vrolikhede

Betekenis:
• Die handeling van vrolik wees.

Gebruik:
Vrolikheid het uit ons lewe verdwyn, ons koordanse het plek gemaak vir rou. [Klaagliedere 5:15]

Spreekwoord:
• Na vrolikheid kom olikheid. [Na groot blydskap kom droefheid.]

Sinoniem:
• joligheid
• lewendigheid
• opgeruimdheid
• opgewektheid
• uitbundigheid

Antoniem:
• olikheid

Vertaling:
Engels: cheerfulness, merriment, gaiety
Nederlands: vrolijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Hongaar
Volgende onderwerp: vyfvoetig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 08:13:00 MGT 2024