Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vooruitgedateer
vooruitgedateer [boodskap #139380] Ma, 09 Mei 2022 17:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vooruitgedateer
Afbreking: voor•uit•ge•da•teer
Samestelling: vooruit + gedateer


Byvoeglike naamwoord: vooruitgedateer
Attributief: vooruitgedateerde

Betekenis:
• Met 'n toekomstige datum.

Gebruik:
• Die tjek is vooruitgedateer.

Antoniem:
• teruggedateer

Vertaling:
Engels: pre-dated
Nederlands: vooruitgedateerd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorkoming
Volgende onderwerp: Hongaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 04:54:07 MGT 2024