Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorkoming
voorkoming [boodskap #139379] Ma, 09 Mei 2022 17:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorkoming
Afbreking: voor•ko•ming
Samestelling: voorkom + -ing


Selfstandige naamwoord: voorkoming
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van voorkom (om te keer dat iets gebeur).

Gebruik:
• Handewas kan help met die voorkoming van siektes soos griep en die koronavirus.

Spreekwoord:
Voorkoming is beter as genesing. [Dit is beter om iets te probeer verhoed as om met die gevolge daarvan te sit.]

Sinoniem:
• verhelping
• verhindering
• verhoeding
• uitskakeling

Afgelei:
• voorkomingsaksies
• voorkomingsmaatreëls
• voorkomingsprogramme
• voorkomingstrategie
• voorkomingswerk

Vertaling:
Engels: prevention
Nederlands: voorkoming

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: melkpoeier
Volgende onderwerp: vooruitgedateer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 21:38:40 MGT 2024