| paaltjiewagter [boodskap #138072] |
Di., 28 September 2021 13:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die kolwer en paaltjiewagter.
paaltjiewagter
Afbreking: paal•tjie•wag•ter
Samestelling: paaltjie + wagter
Selfstandige naamwoord: paaltjiewagter
Meervoud: paaltjiewagters
Betekenis:
• (krieket) Veldwerker agter die paaltjies wat die kolwer probeer uitvang of stonk.
Gebruik:
• Die paaltjiewagter het die kolwer uitgevang.
Vertaling:
Engels: wicket keeper
Nederlands: wicketkeeper
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|