Leksikograaf Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Voorstelling van verskeie mitologiese verhale.mitologie
Afbreking: mi•to•lo•gie
Selfstandige naamwoord: mitologie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die verhale oor die verlede wat binne 'n volk, godsdiens of sosiale groep vertel word, maar nie noodwendig op die waarheid berus nie.
Gebruik:
• Die moderne gebruik van mitologie verwys óf na die mites van 'n spesifieke kultuur (soos in Griekse mitologie, Noorse mitologie of Zulu mitologie), óf die studieveld wat handel oor die versamel, studie en uitlê van mites.