Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwitansie
kwitansie [boodskap #132704] Do., 13 Augustus 2020 10:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26026
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
'n Kwitansie.
'n Kwitansie.
kwitansie
Afbreking: kwi•tan•sie


Selfstandige naamwoord: kwitansie
Meervoud: kwitansies

Betekenis:
• Bewys dat betaling vir produkte of dienste ontvang is.

Gebruik:
• Sodra betaling plaasgevind het, word die skuldenaar van sy betalingsverpligting onthef en word 'n kwitansie verstrek, wat vroeër ook 'n "kwytbrief" of "kwytskrif" genoem is.

Afgelei:
• kwitansieboek
• kwitansieseël
• kwitansiestrokie

Verwant:
• kwiteer

Vertaling:
Engels: receipt
Nederlands: kwitantie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mitologie
Volgende onderwerp: onbeheerd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 06 21:26:45 UTC 2026