Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aktinied
aktinied [boodskap #131740] So., 21 Junie 2020 20:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26523
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
aktinied
Afbreking: ak•ti•nied


Selfstandige naamwoord: aktinied
Meervoud: aktiniede

Betekenis:
• Een van 'n reeks van 15 chemiese elemente in die periodieke tabel, van aktinium tot lawrensium met atoomgetalle 89 tot 103.

Gebruik:
• Uraan is 'n bekende aktinied wat natuurlik in die aardkors voorkom.
• Al die aktiniede is radioaktief.

Hiponiem:
• aktinium
• torium
• protaktinium
• uraan
• neptunium
• plutonium
• amerikium
• curium
• berkelium
• kalifornium
• einsteinium
• fermium
• mendelevium
• nobelium
• lawrensium

Vertaling:
Engels: actinide
Nederlands: actinide

Nota:
• Die aktiniedreeks is na die element aktinium genoem.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lantanied
Volgende onderwerp: oorgangsmetaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Sep. 17 14:55:46 UTC 2026