| lantanied [boodskap #131739] |
So., 21 Junie 2020 20:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26357 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
lantanied
Afbreking: lan•ta•nied
Samestelling: lantaan + -ied
Selfstandige naamwoord: lantanied
Meervoud: lantaniede
Betekenis:
• 'n Reeks van 15 elemente met atoomgetalle 57 tot 71, van lantaan tot lutesium.
Gebruik:
• Lantaan is die eerste lantanied.
• Verskeie lantaniede word in die vervaardiging van sterk magnete, lasers en ander moderne tegnologie gebruik.
Hiponiem:
• lantaan
• serium
• praseodimium
• neodimium
• prometium
• samarium
• europium
• gadolinium
• terbium
• disprosium
• holmium
• erbium
• tulium
• ytterbium
• lutesium
Afgelei:
• lantaniedreeks
• lantaniedelement
Vertaling:
Engels: lanthanide
Nederlands: lanthanide
Nota:
• Die reeks is na die eerste element daarvan genoem.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|