Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoeveel
hoeveel [boodskap #126773] Do, 27 Junie 2019 18:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20260
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoeveel
Afbreking: hoe•veel
Samestelling: hoe + veel
Uitspraak: /huːfeːl/




Telwoord: hoeveel

Betekenis:
• Watter getal van iets; die aantal, maat of bedrag.

Gebruik:
Hoeveel beeste het jy?
Hoeveel kos dié broodjie?

Spreekwoord:
Hoeveel onse in jou pond? Wie word almal onder "ons" bedoel?]

Antoniem:
• soveel

Verwant:
• hoeveelste
• hoeveelheid

Vertaling:
Engels: how many, how much
Nederlands: hoeveel

Nota:
• Onbepaalde vraende hooftelwoord.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: loot
Volgende onderwerp: selfoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 26 17:38:01 MGT 2024