Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfoon
selfoon [boodskap #126774] Do, 27 Junie 2019 18:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19065
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Selfone
Selfone
selfoon
Afbreking: sel•foon




Selfstandige naamwoord: selfoon
Meervoud: selfone
Verkleinwoord: selfoontjie
Meervoud van verkleining: selfoontjies

Betekenis:
• Sellulêre telefoon; 'n klein mobiele telefoon wat jy saam met jou dra en aan 'n GSM-netwerk (wat in selle opgedeel is) koppel.

Gebruik:
• Dit is gevaarlik om 'n selfoon te gebruik terwyl jy bestuur.

Sinoniem:
• sellulêre foon
• sellulêre telefoon

Hiperoniem:
• foon

Afgelei:
• selfoonbestraling
• selfoongebruiker
• selfoonhouer
• selfoonmaatskappy
• selfoonmas
• selfoonoproep
• selfoonsein
• selfoontegnologie
• selfoonvervaardiger
• selfoonwinkel

Verwant:
• SMS
• slimfoon

Vertaling:
Engels: cell phone
Nederlands: mobieltje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoeveel
Volgende onderwerp: soogdier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 19:22:54 MGT 2024