Leksikograaf Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gepraat
Afbreking: ge•praat
Werkwoord: praat
Verlede tyd: het gepraat
Betekenis:
• Verlede deelwoord van praat; iets gesê; met die stem geuiter; gesels.
Gebruik:
• Die kinders het nie geluister toe hul onderwyser gepraat het nie.
• Afrikaans is 'n taal soortgelyk aan Nederlands wat veral in Suider-Afrika gepraat word.
Vertaling:
Engels: talked
Nederlands: gepraat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.