Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Assignate
Assignate [boodskap #125529] Wo, 01 Mei 2019 12:16
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Assignaat van 15 sols.
Assignaat van 15 sols.
Assignate (enkelvoud: assignaat) was papiergeld wat die Franse in 1789 begin uitgee het. Die papiergeld is onderskryf deur besittings wat van die Katolieke kerk onteien is. So baie van hierdie geld is gedruk, dat dit in 1797 waardeloos verklaar moes word.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Assarhaddon
Volgende onderwerp: Assiriƫ
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 14:29:39 MGT 2024