Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Assarhaddon
Assarhaddon [boodskap #125505] Di, 30 April 2019 06:53
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Assarhaddon
Assarhaddon
Assarhaddon (ook Esarhaddon) was die koning van Assiriƫ van 681 v.C. tot 669 v.C. Hy was die jongste seun van Sanherib en die Wes-Semitiese koningin Naqi'a, Sanherib se tweede vrou. Assarhaddon het die Assiriese Ryk uitgebrei, Babilon herbou en veldtogte teen Palestina en Egipte onderneem. Hy sterf tydens die derde veldtog teen Egipte. Sy seun Assurbanipal het sy werk voortgesit.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Assam
Volgende onderwerp: Assignate
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 14:32:35 MGT 2024