Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Ope brief aan die swart man oor apartheid .
Ope brief aan die swart man oor apartheid . [boodskap #119828] Do, 11 November 2010 14:26
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ope brief aan die swart man oor apartheid .
Donderdag, 11 November 2010 13:02 Rudolph

Alles wat in Suid-Afrika skeef loop is apartheid se skuld, ook
geweldsmisdaad soos ons onlangs in 'n verslag verneem het.

Die punte wat hier onder volg is ook apartheid se skuld:

1.Die feit dat die munisipaliteite bankrot is, nadat alles 100% gewerk het toe dit afgegee is in 1994.
2.Die feit dat ons waterbronne besoedel is.
3.Die feit dat die swart man tussen 10 en 12 kinders aan die gang probeer hou, dit nie reg kry nie, in haglike omstandighede verval en dit dan op apartheid blameer.
4.Die feit dat die geweldenaars die boere blameer vir plaasaanvalle is ook apartheid se skuld.
5.Die hoë werkloosheidsyfer in Suid-Afrika is ook apartheid se skuld.
6.Die feit dat honderde duisende mense van Afrika, in Suid-Afrika instroom, hier kom plak, nie werk het nie, nie huise het nie, is ook apartheid se skuld.
7.Die feit dat die swart man in Suid-Afrika nou baie swaarder kry as onder die blanke regering is ook seker die apartheidsregering se skuld.

So 'n maand terug het ek met 'n kriminoloog gepraat rondom die misdaad
in die land en sy het dit in geen onsekere terme verduidelik dat die
geweldskultuur in Suid-Afrika deur die apartheidsregering geskep is.
Dit het vir almal aanvaarbaar geword.

Net een punt sal ek graag wil noem. Daar was in die middel van die
jaar opskrifte in die koerant oor 'n Zoeloeritueel in KZN. In die
ritueel word 'n bul met die kaal hande dood gemaak, die ritueel word
gehou om vrugbaarheid onder die deelnemers te verseker. Nou wil ek
weet, het hulle dit ook by die apartheidsregerings geleer? Dit is van
die grofste vorms van geweld. Apartheid, ek dink nie so nie. Hoeveel
gesinsmoorde was daar nie in Oktober in KZN nie? Baie daarvan word aan
heksery toegeskryf. Apartheid, ek dink nie so nie.

Die res van Afrika lyk nie veel anders as Suid-Afrika nie: geweld,
misdaad, korrupsie. In daardie lande word kolonialisme geblameer.

In Amerika word die skuld vir die swak omstandighede onder die swart
man weer op iemand anders se skouers gepak.

Dus, my gevolgtrekking is dat die swart man hom nie self kan regeer,
vir homself kan voorsien, en ook nie die wêreld se werking verstaan
nie. Die swart man is eenvoudig nie daarvoor gemaak nie. Hy sal altyd
bakhand staan, sy grypkultuur sal altyd daar wees. Geweld is deel van
sy kultuur.

As daar ''n swart man met ondernemingsgees mielies plant en dit gaan
goed, kom sy buurman en trap dit plat. Die rede daarvoor is dat die
tokkelos hom getoor het en daarom gaan dit met hom goed. Nou hoe moet
Afrika vooruit gaan met dié mentaliteit?

Die Voortrekkers het in hulle dagboeke geskryf van die wreedheid van
die swart nasies; waar het die swart nasies dit geleer? Hulle was
wreed nog voor die wit man sy voete in die Noorde van Suid-Afrika
geplaas het.

Ek het in Augustus vanaar by Magnus Malan' n besoek afgelê om sy
opinie rondom die situasie in Suid-Afrika te verkry. Ek het hom gevra
wat hy dink. Ná my vraag het hy so voor hom uitgestaar en omtrent vir
30 sekondes stil gebly, na my kant toe gekyk en dit so beskryf: "Dit
is 'n tragedie."

Hy was 'n man wat geglo het in verandering in Suid-Afrika en dat dit
tot almal se voordeel kan wees.... Toe die regering in 1994 geswaai
het, was ek positief, baie jonk maar was tog positief deur my pa
beïnvloed. Vandag is ek baie teleurgesteld in die land en sy mense.
Die onderhandelinge was 'n mislukking.

Iets wat baie duidelik aan die lig kom is dat die regering die wit man
gaan tap sover hy kan en korrupsie bedryf om homself te verryk.

Vir die swart lesers

Die waarheid maak seer, vir die swart man wat dié brief lees, julle
het nog baie om te leer, en is baie vêr agter by die res van die
wêreld. Daar is verseker van julle wat al die lig gesien het maar dit
is ongelukkig baie min. Julle swart ouens sal julle denke aangaande
die wêreld moet verander. En moenie dink die res van die Weste hou so
baie van die swart man as wat hulle laat blyk nie. Hulle haat julle
met 'n geweldige passie. Amerika en Europa is van die mees rassistiese
lande en gebiede ter wêreld. In Texas loop wit en swart nie eers aan
dieselfde kant van die pad nie. In Amerika kry ons die Klu Klux Klan,
wat swart mense jag soos diere. Julle dink ons blankes is rassiste,
julle weet nie wat rassisme is nie. Dit behoort julle te laat dink.
Die bogenoemde lande het dit net laat blyk dat hulle so baie omgee vir
die swart man van Suid-Afrika, om een rede, om die res van die wêreld
teen apartheid op te maak. Die wêreld se groot ekonomie word deur die
wit man beheer, gaan bestudeer dit self en gaan maak seker daarvan. En
glo my, daardie heersers hou nie van swart mense nie.

Julle swart mense wat die blankes so graag uit die land wil delg, daar
is 'n paar dinge wat julle moet onthou.

Die "feeling is mutual" soos die Engelsman sê. As julle die blanke in
'n hoek vas druk, gaan ons terug byt. Moenie dan by die VN gaan huil
nie. Moenie dom dinge probeer doen nie. Los ons uit, leef en laat
leef. Die blankes van Suid-Afrika is van die mees verdraagsame nasies
op die planeet, maar onthou net een ding, julle gaan nie dieselfde
hier regkry as wat in 1994 in Rwanda gebeur het nie. Ek het gehoor
van julle leiers praat van die blankes as "cockroaches".

Dink hieraan.

Sjina is 'n baie groot moondheid op dié stadium; gestel Sjina neem die
land oor, sal hulle eerste van die swart man ontslae raak, hoekom,
hulle hou nie van julle nie. As hulle oorvat, sal julle bid vir pouse.
Die swart leiers waarvoor julle gestem het, het julle in die steek
gelaat, moenie nou die blankes en die vorige regering daarvoor blameer
nie.

Ons blankes is ook in die steek gelaat, ons kan dit op niemand anders
blameer as die Afrikanervolk se verraaiers nie. Maar wat help dit om
te blameer en te kla, gaan aan met jou lewe.

Die kastige swart sentiment in Suid-Afrika en in sommige oorsee se
lande is net 'n vernislagie diep. Die BBBEEE-beleid is nie vir julle
daar nie, dit is daar sodat die maatskappy en sy direkteure kan geld
maak en besigheid doen. Die primêre doel daarvan is om die blankes uit
die ekonomie te probeer uitsluit. Die BBBEE-beleid het 'n baie klein
persentasie van die swart man verryk.. Hoeveel van die BBBEE-
maatskappye het al bankrot gegaan? Kan julle dalk redes verskaf vir
die verskynsel? BBBEE is 'n groot mislukking in die land, gaan julle
dalk probeer om Apartheid daarvoor te blameer? Die een rede is 'n
direkteur wat 'n groot salaris trek terwyl hy 'n baie klein bydrae tot
die maatskappy lewer. Nie eers as julle alles op 'n skinkbord kry, kan
julle die pyp rook nie. Kyk maar na Suid-Afrika as voorbeeld.

Dus, die pad vorentoe, kyk voor jou, probeer 'n bydrae lewer, as jy
nie werk het nie, skep vir jouself werk. In Mosambiek verkoop die
kinders gedroogde muise vir geld. Hou op bakhand staan, julle regering
gaan nie vir julle sorg nie. Net so min as wat die regering na die wit
man gaan kyk. Die blankes is gatvol vir julle. Los uit die boere op
die plase, julle sny julle eie kele af deur die boere te vermoor. Vir
baie is Malema 'n groot ikoon van hoop, die res van die wêreld lag hom
uit. As hy so aangaan, sal hy stil in die niet verdwyn... Hy probeer
myne nasionaliseer. Weet julle wat dit beteken, dit is om die myne wat
ons Boere ná die Tweede Vryheidsoorlog verloor het weer te probeer
terugvat. Vergeet dit, julle is absoluut belaglik. As die Boere nie
die myne kon behou nie, gaan julle ouens dit beslis nie terugkry nie.

Vir solank as wat julle jul voorvadergeeste aanbid en aanhang, sal dit
met julle en die res van Afrika net slegter gaan

http://praag.co.za/menings-magazine-196/briewe-magazine-230/ 8985-ope-brief-aan-die-swart-man-oor-apartheid.html
Vorige onderwerp: ‘Doodstraf nie genoeg vir dié twee’
Volgende onderwerp: 'Jy wou mos, wit hond'
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 00:28:36 MGT 2024