Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Belaglik
Belaglik [boodskap #119208] Di, 01 September 2009 08:49 na volgende boodskap
benf  is tans af-lyn  benf
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 2004
Karma: 0
Junior Lid
Vanoggend se Beeld berig oor 'n wit
Suid-Afrikaner wat in 'n Kanadese
hof, suksesvol aansoek gedoen het
om vlugtelingstatus, en mnr. Ronnie
Mamoepa se reaksie dat die hof se
uitspraak 'belaglik' is. Dit herinner
aan Jimmy Kruger se uitspraak, 'dit
laat my koud', destyds met Steve
Biko se dood.

Ben
Re: Belaglik [boodskap #119209 is 'n antwoord op boodskap #119208] Di, 01 September 2009 10:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Wat belaglik is, is die hoë misdaad syfers van die land wat mense
vervreem en ander tuistes laat soek, vir Mamoepa is dit seker maar
normaal.
Re: Belaglik [boodskap #119210 is 'n antwoord op boodskap #119208] Di, 01 September 2009 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sep 1, 10:49 am, "ben" wrote:
> Vanoggend se Beeld berig oor 'n wit
> Suid-Afrikaner wat in 'n Kanadese
> hof, suksesvol aansoek gedoen het
> om vlugtelingstatus,

eNews Berig herhaaldelik dat dit is omdat hy wit is dat hy
vlugtelingstatus gekry het. Dit is natuurlik snert, hy het voldoende
bewyse gelewer dat sy lewe in SA in gevaar is en dat die huidige
regering nie in staat is, of onwillig om sy lewe te beskerm, meer as
voldoende rede om aansoek te doen vir vlugteling status.
Re: Belaglik [boodskap #119212 is 'n antwoord op boodskap #119208] Wo, 02 September 2009 22:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Strandkruier  is tans af-lyn  Strandkruier
Boodskappe: 27
Geregistreer: Julie 2007
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 1 Sep 2009 10:49:15 +0200, "ben" wrote:

> en mnr. Ronnie
> Mamoepa se reaksie dat die hof se
> uitspraak 'belaglik' is.

Natuurlik is daardie hof se uitspraak belaglik.. Veral as jy weet dat
Kanada 'n aktiewe immigrasiepolitiek het. Elkeen is welkom in daardie
land. Die uitspraak van die hof was slegs 'n formaliteit. Sou die
Suid-Afrikaner andere redens gehad h� om na Kanada toe te emigreer,
dan sou die Kanadese hom ook toegelaat h�.

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
Re: Belaglik [boodskap #119213 is 'n antwoord op boodskap #119212] Do, 03 September 2009 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sep 3, 12:37 am, Strandkruier wrote:
> On Tue, 1 Sep 2009 10:49:15 +0200, "ben" wrote:
>> en mnr. Ronnie
>> Mamoepa se reaksie dat die hof se
>> uitspraak 'belaglik' is.
>
> Natuurlik is daardie hof se uitspraak belaglik.. Veral as jy weet dat
> Kanada 'n aktiewe immigrasiepolitiek het. Elkeen is welkom in daardie
> land. Die uitspraak van die hof was slegs 'n formaliteit. Sou die
> Suid-Afrikaner andere redens gehad hê om na Kanada toe te emigreer,
> dan sou die Kanadese hom ook toegelaat hê.
>
> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)

Is jy seker hiervan ? Dalk kwalifiseer die Suid-Afrikaner nie aan
vereistes soos genoegsame kwalifikasies en werksondervinding nie,
mense kan tog nie net sommer immigreer as hul lus is nie.
Re: Belaglik [boodskap #119216 is 'n antwoord op boodskap #119213] Do, 03 September 2009 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Strandkruier  is tans af-lyn  Strandkruier
Boodskappe: 27
Geregistreer: Julie 2007
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 3 Sep 2009 08:35:01 -0700 (PDT), Etienne Marais
wrote:

> Is jy seker hiervan ? Dalk kwalifiseer die Suid-Afrikaner nie aan
> vereistes soos genoegsame kwalifikasies en werksondervinding nie,
> mense kan tog nie net sommer immigreer as hul lus is nie.

Ek is seker daarvan. Daar is nou al baie Suid-Afrikaners in Kanada!!
Teenwoordig is dit bykans onmoontlik om in enig Kanadese shopping
center aankope te verrig sonder om �rens 'n Afrikaner Afrikaans te
hoor praat. Dis r�rig so! Het hulle almal genoegsame kwalifikasies en
werksondervindings? Ek glo hulle het nie. Kanada is nog ��n van die
lande wat r�rig mense nodig het. Jy sien mos self dat as Kanada 'n
Suid-Afrikaner toelaat we�ns rassistiese behandeling in sy eie land
die openbare seleksie van vreemdelinge heeltemal nie so streng is nie.
Dit lyk dalk net so, maar dis heeltemal nie so nie.
Wis jy dat Kanada slegs 3,4 inwoners het in ��n vierkante kilometer?
Dis ��n van die minste in die ganse w�reld. In die Verenigde State is
dit reeds tien maal soveel. Dis waar: hulle woon bykans almal in 'n
smal strook van slegs 200 km net bo die grens met die Verenigde State
en dis baie koud daar in die winter, maar daardie land het seker nog
moontlikhede genoeg. Wil jy werk en is jy gesond? Dan sal jy seker
welkom wees.

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
Re: Belaglik [boodskap #119217 is 'n antwoord op boodskap #119216] Do, 03 September 2009 21:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sep 3, 10:26 pm, Strandkruier wrote:
> On Thu, 3 Sep 2009 08:35:01 -0700 (PDT), Etienne Marais
>
> wrote:
>> Is jy seker hiervan ? Dalk kwalifiseer die Suid-Afrikaner nie aan
>> vereistes soos genoegsame kwalifikasies en werksondervinding nie,
>> mense kan tog nie net sommer immigreer as hul lus is nie.
>
> Ek is seker daarvan. Daar is nou al baie Suid-Afrikaners in Kanada!!
> Teenwoordig is dit bykans onmoontlik om in enig Kanadese shopping
> center aankope te verrig sonder om êrens 'n Afrikaner Afrikaans te
> hoor praat. Dis rêrig so! Het hulle almal genoegsame kwalifikasies en
> werksondervindings? Ek glo hulle het nie. Kanada is nog één van die
> lande wat rêrig mense nodig het. Jy sien mos self dat as Kanada 'n
> Suid-Afrikaner toelaat weëns rassistiese behandeling in sy eie land
> die openbare seleksie van vreemdelinge heeltemal nie so streng is nie.
> Dit lyk dalk net so, maar dis heeltemal nie so nie.
> Wis jy dat Kanada slegs 3,4 inwoners het in één vierkante kilometer?
> Dis één van die minste in die ganse wêreld. In die Verenigde State is
> dit reeds tien maal soveel. Dis waar: hulle woon bykans almal in 'n
> smal strook van slegs 200 km net bo die grens met die Verenigde State
> en dis baie koud daar in die winter, maar daardie land het seker nog
> moontlikhede genoeg. Wil jy werk en is jy gesond? Dan sal jy seker
> welkom wees.
>
> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)

Wel dis goed om te weet, ek verstaan hoekom dit so moeilik raak om in
sekere lande in te kom waar veral oorbevolking 'n probleem is maar ek
het gedink lande (soos Kanada) met lae bevolkings sou nogtans weens
argumente soos identiteit en handhawing van standaarde selektief wees
in hul immigrasie beleid. Terloops, die hofbeslissing oor Huntley word
nou heroorweeg siende hy erken het dat hy nooit die misdade aan die
polisie geraporteer het nie. Hopelik vir hom (en andere) het hy nie
gelieg nie.
Re: Belaglik [boodskap #119218 is 'n antwoord op boodskap #119217] Vr, 04 September 2009 19:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Strandkruier  is tans af-lyn  Strandkruier
Boodskappe: 27
Geregistreer: Julie 2007
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 3 Sep 2009 14:13:37 -0700 (PDT), Etienne Marais
wrote:

> Terloops, die hofbeslissing oor Huntley word
> nou heroorweeg siende hy erken het dat hy nooit die misdade aan die
> polisie geraporteer het nie. Hopelik vir hom (en andere) het hy nie
> gelieg nie.

Tja!.. As daardie k�rel 'n leuenaar is dan word die sakes vir hom
vanselfsprekend heeltemal anders!
Maar, ek dink hy sal op die ou end nie terugkom na Suid-Afrika nie. En
as hy tog terugkom sal dit nie lang duur nie of Huntley staan kort
daarna weer op Kanadese grond. Jy sal sien, maar hierdie sal nie in
die koerant verskyn nie.

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
Re: Belaglik [boodskap #119220 is 'n antwoord op boodskap #119218] Sa, 05 September 2009 18:02 Na vorige boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sep 4, 9:58 pm, Strandkruier wrote:
> On Thu, 3 Sep 2009 14:13:37 -0700 (PDT), Etienne Marais
>
> wrote:
>> Terloops, die hofbeslissing oor Huntley word
>> nou heroorweeg siende hy erken het dat hy nooit die misdade aan die
>> polisie geraporteer het nie. Hopelik vir hom (en andere) het hy nie
>> gelieg nie.
>
> Tja!.. As daardie kêrel 'n leuenaar is dan word die sakes vir hom
> vanselfsprekend heeltemal anders!

Dit is natuurlik moontlik dat hy die waarheid praat, in daardie geval
wens ek hom sterkte toe.

> Maar, ek dink hy sal op die ou end nie terugkom na Suid-Afrika nie.

Die hele wêreld kyk en wag in spanning
Vorige onderwerp: Operasie Kanada
Volgende onderwerp: Haatspraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 02:18:18 MGT 2024