Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Julle treurige spul...!
Julle treurige spul...! [boodskap #119186] Vr, 17 Julie 2009 15:06 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Mensig... maar julle is 'n sleg spul...!
Ek kan julle nie vir 'n paar weke alleen los nie
dan dros die hele lot van julle..!
Moet ek julle dan hier sit en oppas?
Toe ek my rug draai vat die lot van julle pad!
Hoe dink julle hoe lyk dit om terug te kom
en hier in te stap waar niks, absoluut niks gedoen is nie?
Julle is die nikswerdste spul wat ek nog teëgekom het.
Ek dog ek stap hier in en kry Ferdi het die 'Afrikaanse Nuusgroep
dagblad' gestig en Riaan het 'Afrikaanse Nuusgroep Tuisblad' op die
www gepubliseer. Ek dog Torreke het die Anti in 'n 'arm agter rug'
greep in die hoek van die kryt vasgekeer en Jim het homself bekeer.
Ek dog Jan het besluit om Aus vir SA te (her)verruil
en Katryn het 'n hut in die Amesone (of midde Sahara) betrek om
kluisenaarisme te bestudeer.
Ek dog julle sou die decency hê om ons vriende wat van die anti af
gevlug het, terug te lok met haar (nuwe) beloftes op skrif,
maar julle is waardeloos..!
Ek dog ek stap hier in en kry 'n hêppie fêmilie hier, maar wat kry ek?
'n Klomp drosters..!!!!!
Ek gee sommer hierrie besigheid vir die hollanners om te run, hoor
julle my...!!(?)!! Kan ek nie my rug draai en julle alleen hier
vertrou nie?
Re: Julle treurige spul...! [boodskap #119187 is 'n antwoord op boodskap #119186] So, 19 Julie 2009 05:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Hi Dave, ek pleit skuldig op alle aanklagtes, maar met versagtende
omstandighede!

So 'n maand of twee gelede het my Outlook Express die gees gegee - so uit
die bloute wil OE nie toelaat dat ek boodskappe 'delete' nie, niks, absoluut
geen sprake van iets delete nie, nie uit die 'Inbox' nie, ook nie vannuit
die 'Deleted Folders' nie. Ek vermoed dat van die 'exe' files om een of
ander rede korrup geraak het. Ek het OE probeer 'un-install' met die idee om
dit weer te laai. Niks sukses nie!

Toe besluit ek om Thunderbird toe te gaan, en gebruik dit tans. Nie baie
happy daarmee nie, sukkel ook om die nuusgroep op Thunderbird te laat werk!

Ook kry ek deesdae 'n moerse irriterende waarskuwing dat my weergawe van XP
nie geldig is nie, en ek weet dit is geldig omdat ek die serial nommer het!
Maar ek is te bang om die voorgestelde instruksies vanaf Bill Gates en sy
trawante te volg om dit reg te stel, aangesien ek bang is dat my operating
system moontlik heeltemal moer toe sal gaan indien ek die instruksies sou
volg (vertrou nie Bill Gates nie)!

Annerdag laat een aand besluit ek om 'Pegasus' te laai. Als laai goed, maar
ek kan gladnie onthou wat my password is, en dit word vereis voordat Pegasus
werk!

Ek is tans sommer net gatvol probeer, en sukkel maar so aan totdat ek eendag
weer die motivering het om dinge te laat werk. Intussen loer ek steeds op OE
by die nuusgroep in.

Indien jy enige voorstelle het t.o.v. OE sal ek dit baie waardeer - ek weet
jy is meer van 'n rekenaar fundie as wat ek is!

Groete vanaf Perth,

Jan.

BTW, as jy my direk wil kontak, doen so by all means...
dan...@thelerouxs.com

"Dave" wrote in message
news:ef3165dh6o5769uhajs071bftnh4tl9eoh@4ax.com...
>
> Mensig... maar julle is 'n sleg spul...!
> Ek kan julle nie vir 'n paar weke alleen los nie
> dan dros die hele lot van julle..!
> Moet ek julle dan hier sit en oppas?
> Toe ek my rug draai vat die lot van julle pad!
> Hoe dink julle hoe lyk dit om terug te kom
> en hier in te stap waar niks, absoluut niks gedoen is nie?
> Julle is die nikswerdste spul wat ek nog teëgekom het.
> Ek dog ek stap hier in en kry Ferdi het die 'Afrikaanse Nuusgroep
> dagblad' gestig en Riaan het 'Afrikaanse Nuusgroep Tuisblad' op die
> www gepubliseer. Ek dog Torreke het die Anti in 'n 'arm agter rug'
> greep in die hoek van die kryt vasgekeer en Jim het homself bekeer.
> Ek dog Jan het besluit om Aus vir SA te (her)verruil
> en Katryn het 'n hut in die Amesone (of midde Sahara) betrek om
> kluisenaarisme te bestudeer.
> Ek dog julle sou die decency hê om ons vriende wat van die anti af
> gevlug het, terug te lok met haar (nuwe) beloftes op skrif,
> maar julle is waardeloos..!
> Ek dog ek stap hier in en kry 'n hêppie fêmilie hier, maar wat kry ek?
> 'n Klomp drosters..!!!!!
> Ek gee sommer hierrie besigheid vir die hollanners om te run, hoor
> julle my...!!(?)!! Kan ek nie my rug draai en julle alleen hier
> vertrou nie?
>
Re: Julle treurige spul...! [boodskap #119188 is 'n antwoord op boodskap #119187] So, 19 Julie 2009 05:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Hi Dave, het so pas die nuusgroep op Thunderbird gelaai. Sal wag en sien
of dit wel werk?

Groete,

Jan.

Daniel le Roux wrote:
> Hi Dave, ek pleit skuldig op alle aanklagtes, maar met versagtende
> omstandighede!
>
> So 'n maand of twee gelede het my Outlook Express die gees gegee - so uit
> die bloute wil OE nie toelaat dat ek boodskappe 'delete' nie, niks, absoluut
> geen sprake van iets delete nie, nie uit die 'Inbox' nie, ook nie vannuit
> die 'Deleted Folders' nie. Ek vermoed dat van die 'exe' files om een of
> ander rede korrup geraak het. Ek het OE probeer 'un-install' met die idee om
> dit weer te laai. Niks sukses nie!
>
> Toe besluit ek om Thunderbird toe te gaan, en gebruik dit tans. Nie baie
> happy daarmee nie, sukkel ook om die nuusgroep op Thunderbird te laat werk!
>
> Ook kry ek deesdae 'n moerse irriterende waarskuwing dat my weergawe van XP
> nie geldig is nie, en ek weet dit is geldig omdat ek die serial nommer het!
> Maar ek is te bang om die voorgestelde instruksies vanaf Bill Gates en sy
> trawante te volg om dit reg te stel, aangesien ek bang is dat my operating
> system moontlik heeltemal moer toe sal gaan indien ek die instruksies sou
> volg (vertrou nie Bill Gates nie)!
>
> Annerdag laat een aand besluit ek om 'Pegasus' te laai. Als laai goed, maar
> ek kan gladnie onthou wat my password is, en dit word vereis voordat Pegasus
> werk!
>
> Ek is tans sommer net gatvol probeer, en sukkel maar so aan totdat ek eendag
> weer die motivering het om dinge te laat werk. Intussen loer ek steeds op OE
> by die nuusgroep in.
>
> Indien jy enige voorstelle het t.o.v. OE sal ek dit baie waardeer - ek weet
> jy is meer van 'n rekenaar fundie as wat ek is!
>
> Groete vanaf Perth,
>
> Jan.
>
> BTW, as jy my direk wil kontak, doen so by all means...
> dan...@thelerouxs.com
>
>
> "Dave" wrote in message
> news:ef3165dh6o5769uhajs071bftnh4tl9eoh@4ax.com...
>> Mensig... maar julle is 'n sleg spul...!
>> Ek kan julle nie vir 'n paar weke alleen los nie
>> dan dros die hele lot van julle..!
>> Moet ek julle dan hier sit en oppas?
>> Toe ek my rug draai vat die lot van julle pad!
>> Hoe dink julle hoe lyk dit om terug te kom
>> en hier in te stap waar niks, absoluut niks gedoen is nie?
>> Julle is die nikswerdste spul wat ek nog teëgekom het.
>> Ek dog ek stap hier in en kry Ferdi het die 'Afrikaanse Nuusgroep
>> dagblad' gestig en Riaan het 'Afrikaanse Nuusgroep Tuisblad' op die
>> www gepubliseer. Ek dog Torreke het die Anti in 'n 'arm agter rug'
>> greep in die hoek van die kryt vasgekeer en Jim het homself bekeer.
>> Ek dog Jan het besluit om Aus vir SA te (her)verruil
>> en Katryn het 'n hut in die Amesone (of midde Sahara) betrek om
>> kluisenaarisme te bestudeer.
>> Ek dog julle sou die decency hê om ons vriende wat van die anti af
>> gevlug het, terug te lok met haar (nuwe) beloftes op skrif,
>> maar julle is waardeloos..!
>> Ek dog ek stap hier in en kry 'n hêppie fêmilie hier, maar wat kry ek?
>> 'n Klomp drosters..!!!!!
>> Ek gee sommer hierrie besigheid vir die hollanners om te run, hoor
>> julle my...!!(?)!! Kan ek nie my rug draai en julle alleen hier
>> vertrou nie?
>
Re: Julle treurige spul...! [boodskap #119194 is 'n antwoord op boodskap #119186] Sa, 08 Augustus 2009 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Jul 17, 5:06 pm, Dave wrote:

ou Dave issit jy, ha ha, daai durbs beteken dat dit net jy kan wees,
hoo - wee.
het jy toe uiteindelik van daai kaniedese ou vrou ontslae geraak, kan
nie eers haar naam onthou nie.
het gou kom loer hoe dit hier gaan. het nou vele jare weer myself
gereaktifeer. Sjoe dinge HET verander. Die spoed is ongelooflik met
die wyeband.
my ou maat jy moet maar laat weet of jy die DIE dave dup is van die
vorige eeu op usenet.

ns. dit gaan ok die kant, nog steeds met die selle vrou (sal ha vi
niks verruil), familie effens gegroei het 'n oups geword inni
meantime. wonner wat die kaniedees nou sou gesê het van my afrikaans.
ha ha :-D
Re: Julle treurige spul...! [boodskap #119249 is 'n antwoord op boodskap #119194] Wo, 16 Desember 2009 11:57 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 8 Aug 2009 05:03:55 -0700 (PDT), Tobie wrote:
> On Jul 17, 5:06pm, Dave wrote:
>
> ou Dave issit jy, ha ha, daai durbs beteken dat dit net jy kan wees,
> hoo - wee.
> het jy toe uiteindelik van daai kaniedese ou vrou ontslae geraak, kan
> nie eers haar naam onthou nie.
> het gou kom loer hoe dit hier gaan. het nou vele jare weer myself
> gereaktifeer. Sjoe dinge HET verander. Die spoed is ongelooflik met
> die wyeband.
> my ou maat jy moet maar laat weet of jy die DIE dave dup is van die
> vorige eeu op usenet.
>
> ns. dit gaan ok die kant, nog steeds met die selle vrou (sal ha vi
> niks verruil), familie effens gegroei het 'n oups geword inni
> meantime. wonner wat die kaniedees nou sou gesê het van my afrikaans.
> ha ha :-D
>

Terwyl ek gewonder het waarmee om my besig te hou, het ek die onlangse
argiewe bespeur, bestudeer en ontleed, en toe tot my verbasing op die
skrywe van Tobie afgekom.

Tobie, ek kan nie onthou dat ek dit raak gesien het nie, en kan dus
nie onthou dat ek hierop gereageer het nie. En ek kan nie 'n reaksie
van my kant af opspoor nie. Dit lyk nie of ek hierop geantwoord het
nie. (Ek sou dit beslis onthou het!) Dit was egter in die tyd toe ons
nuusgroep deur dom sowel as meer slinkse saboteurs in die wiele gery
is, en die paaie in ander rigtings gedui het.

Ek hoop jy loer weer hier in en sien dit raak, Tobie. Jy kan net die
papegaai_man wees van (Riversdale?). En dis lekker om van jou te hoor
maar met die Nuwe Suid-Afrika se poswese het ek die brief meer as vier
maande na dit geskryf is raakgeloop!

Tobie, as jy my skrywe raaksien, laat hoor van jou.

Dave
Vorige onderwerp: Projek 2010
Volgende onderwerp: Nuusgroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 11:02:37 MGT 2024