Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'struggle' gewen - wat nou?
'struggle' gewen - wat nou? [boodskap #119142] |
Wed, 13 May 2009 19:39  |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Onderwyser doodgeskiet
http://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2515753,00.h tml
Sterf toe hy sy gesin beskerm
http://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2515497,00.h tml
Vrou keelaf by voordeur gekry
http://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2515401,00.h tml
Sy reël glo beurs vir verdagte
http://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2515417,00.h tml
Ja, antie Dina en oom Isak (Vrystaat) :-(
Voel julle nou tevrede met wat julle bereik het?
Ek dink jy en die oom spoeg in die aan so lyn pruimtwak in die kaggel
en mompel dan tevredenheid aan mekaar oor 'n 'struggle' wat gewen is.
|
|
|
Re: 'struggle' gewen - wat nou? [boodskap #119143 is 'n antwoord op boodskap #119142] |
Thu, 14 May 2009 05:05   |
Nou....@gmail.com
Boodskappe: 115 Geregistreer: June 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On May 13, 9:39 pm, Dave wrote:
> Onderwyser doodgeskiethttp://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2 515753,00.html
>
> Sterf toe hy sy gesin beskermhttp://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_25154 97,00.html
>
> Vrou keelaf by voordeur gekry
> http://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2515401,00.h tml
>
> Sy reël glo beurs vir verdagtehttp://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2515 417,00.html
>
> Ja, antie Dina en oom Isak (Vrystaat) :-(
> Voel julle nou tevrede met wat julle bereik het?
> Ek dink jy en die oom spoeg in die aan so lyn pruimtwak in die kaggel
> en mompel dan tevredenheid aan mekaar oor 'n 'struggle' wat gewen is.
Jou armgeestigheid word oortref deur jou verwronge sin vir logika en
banale "denk"proses.
"Fac ut vivas" -- Kry 'n lewe. Usenet is nie daar vir jou persoonlike
en vervelige vendetta nie.
Sies.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: 'struggle' gewen - wat nou? [boodskap #119155 is 'n antwoord op boodskap #119154] |
Thu, 21 May 2009 17:16  |
Nou....@gmail.com
Boodskappe: 115 Geregistreer: June 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On May 20, 6:33 pm, Dave wrote:
> On Wed, 20 May 2009 06:35:13 -0700 (PDT), Nou....@gmail.com wrote:
>
>> Mens moet seker bly wees -- hy stel ons ten minste bloot aan 'n totaal
>> nuwe demensie!
>> (gie gie gie)
>
> ag, as demensie minder voor 'n PC wil sit en kak praat
> sal demensie hopelik leer om te spel ...
> (gie gie gie)
Ek dink dis so halfpad tussen alkoholiese en seniele demensie. Of hoe?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 21:10:35 UTC 2025
|