Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Riaan is Terug
Riaan is Terug [boodskap #118671] Do, 05 Februarie 2009 10:50 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Almal

Eintlik is "ek is terug" nie die regte opskrif nie, want ek was nooit regtig
weg gewees nie. Ek het julle so deur Google dopgehou.

Ek het die nuwe Windows 7 Beta op my rekenaar gelaai, en ek wou nie onnodige
sagteware laai in die tydperk nie. Die van julle wat weet sal onthou dat
Vista en die nuwe Windows 7 nie soos XP met Outlook Express uitkom nie, so
die enigste manier vir my was om die groep op Google te volg, en om dit op
Google te doen is al klaar 'n nare ervaring so van plasings was daar nie
sprake nie.
Re: Riaan is Terug [boodskap #118672 is 'n antwoord op boodskap #118671] Do, 05 Februarie 2009 13:20 Na vorige boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 5 Feb 2009 12:50:18 +0200, "Riaan" wrote:

> Hallo Almal
>
>
> Eintlik is "ek is terug" nie die regte opskrif nie, want ek was nooit regtig
> weg gewees nie. Ek het julle so deur Google dopgehou.
>
> Ek het die nuwe Windows 7 Beta op my rekenaar gelaai, en ek wou nie onnodige
> sagteware laai in die tydperk nie. Die van julle wat weet sal onthou dat
> Vista en die nuwe Windows 7 nie soos XP met Outlook Express uitkom nie, so
> die enigste manier vir my was om die groep op Google te volg, en om dit op
> Google te doen is al klaar 'n nare ervaring so van plasings was daar nie
> sprake nie.

Die driver vir die PCMCIA-kaart wat in my PC se PCI slot sit, bom 7
heeltemal uit. Blou screen loop.

Die selfde driver het actually met 'n ompad op Vista gewerk. Jy moes
dit net met elke gebruik eers verwyder, weer install en dan reboot. Te
veel moeite, daarom het ek steeds XP bly gebruik, maar dit bom 7
totaal uit.

Verder mis ek die mooior wit en swart desktop van die blaar.

Maar die taskbar is koel.
Vorige onderwerp: Die Reƫnboogreptiel
Volgende onderwerp: Vir Swart Simon...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 07:48:55 MGT 2024