Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Interessanthede
Interessanthede [boodskap #118660] Sa, 31 Januarie 2009 07:58 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
As jy iets interessant op Internet raakloop, plaas 'n skakel hier.
Jy hoef nie 'n beskrywing by te voeg nie. Die URL sal genoeg wees,
tensy jy wil verduidelik waarom jy dit plaas en aan iets wat hier gesê
is wil koppel. Belangstellings verskil kompleet en dit kan interessant
wees. Een kliek sal genoeg wees om te weet of jy dit wil lees.
Skakels wat jy plaas en opinies oor skakels wat geplaas is
sal natuurlik nie net vertel wat jy daarvan dink nie, maar
ook heelwat meer van jou en jou denke.
Onthou dit gerus.

As ons dit doen wat ek hier voorstel, sal ons interessanthede
raaksien wat ons andersins nie van sou geweet het nie.
Maar dit sal slegs werk as jy bereid is om te ploeg en plant
en nie net wil oes nie.

Hier is my bydrae

<
http://www.edconrad.com/pics/Miracle.jpg
http://edconrad.com/lifeafterdeath/index.html
<
Ed Conrad
http://www.edconrad.com
Re: Interessanthede [boodskap #118661 is 'n antwoord op boodskap #118660] Sa, 31 Januarie 2009 11:07 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Van den Berg is tot 12 jaar tronkstraf gevonnis
weens die moord op sy vrou.
http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2461823,00. html

Johan Coetzee is Woensdag in die Germiston-streekhof gevonnis
tot 15 jaar op twee aanklagte van diefstal.
http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2461842,00. html
Vorige onderwerp: Uit Beeld
Volgende onderwerp: Die Reënboogreptiel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 07:31:41 MGT 2024